Hartlik welkom by die Dekkersvereniging van Suid-Afrika se webtuiste. U is welkom om kommentaar te lewer op die webtuiste; maar van meer belang is dat ons u wil aanmoedig om te sien wat binne die organisasie gebeur en om deel te neem in die aktiwiteite.
Nuutste DVSA Nuusbrief 3/2010
Opgedateerde DVSA ledelys
VOORKOM PROBLEME!
Lees hierdie voordat u ‘n kontrakteur kies of met konstruksie begin.
- Algemene bedrog in die Dekkersbedryf
- Die keuse van ‘n kontrakteur
- Aanbevole prosedure om te volg wanneer gebou word, met spesifieke verwysing na ‘n grasdak
MISBRUIK VAN DIE DVSA SE LOGO
Sommige dekkontrakteurs wat NIE lede van die DVSA is nie, misbruik die geregistreerde handelsmerk van die DVSA onwettig vir bemarkingsdoeleindes. Raadpleeg asseblief ons ledelys om seker te maak dat iemand wat die DVSA logo gebruik, wél ‘n lid is.
Rapporteer asseblief die misbruik van die DVSA logo onmiddellik aan die DVSA kantoor by admin@sa-thatchers.co.za
|