Nuus en Kennisgewings vir lede en ander besoekers. Die informasie word gepubliseer in die Taal waarin dit ontvang is (dit word nie vertaal nie) en sal gevolglik beskikbaar wees in of Engels of Afrikaans.
Onder die afdeling ‘Net vir Lede’ word inligting tov besigheidsgeleenthede, die Akkreditasie dokument, wenke, probleem oplossing en ander nuttige inligting gepubliseer. |